DG Murray-trust dring aan op dapper plan teen verdwerging
Update: 2025-11-28
Description
Die regering het nie die nodige leierskap of ’n werkbare plan om verdwerging by kinders te voorkom nie. Dit is die mening van die DG Murray-trust oor wanvoeding wat een uit elke vier kinders raak. Die trust stel ’n dapper, maar praktiese nasionale program voor wat, onder meer, dubbelafslag op ’n mandjie proteïenryke stapelvoedsel insluit, tesame met ondersteuning vir huishoudings om hulle eie kos te verbou. Ons praat hieroor met Liezel Engelbrecht, hoof van voedingsprogramme van die Hold My Hand Accelerator.
Comments
In Channel

















